Ep. 183 Johan Allers: stories en prentjies, ouer word en ‘die saligmaker’

08/10/2024 54 min
Ep. 183 Johan Allers: stories en prentjies, ouer word en ‘die saligmaker’

Listen "Ep. 183 Johan Allers: stories en prentjies, ouer word en ‘die saligmaker’"

Episode Synopsis

Nuusman Johan Allers gesels oor jeugdige naïwiteit, die Groot Storie waaraan hy soveel lewensenergie gewy het, sy werk in 54 lande en die ervaring van “inmekaarstort, uitbrand en byna selfvernietig.” Hy praat oor die skok van ouer word en die fragiliteit van menswees - en wat dit beteken om saggies te loop. www.mariettesnyman.co.za · www.youtube.com · Hierdie episode se potgooi-notas en foto · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com

More episodes of the podcast Calm, Clear & Helpful