Listen "JP Dix deel hoe sy lewe omgedraai het na 'n lewe op die straat"
Episode Synopsis
Suid-Afrikaanse musikant JP Dix het meer gedeel oor hoe hy op straat opgeëindig het en uiteindelik sy lewe weer omgedraai het. Op Vrydag 27 Junie het Dix ook vir die eerste keer 'n verskyning op Friday Live gemaak.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.