Ep.57 (27.07.25) - (Afr.) - Sal Jesus my bely?

27/07/2025 3 min
Ep.57 (27.07.25) - (Afr.) - Sal Jesus my bely?

Listen "Ep.57 (27.07.25) - (Afr.) - Sal Jesus my bely?"

Episode Synopsis

Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is. (Matt. 10:32-33 Afrikaans OV)