Ep.44 - (Afr.) - Die vrug van die Gees

06/12/2020 5 min Temporada 1 Episodio 44
Ep.44 - (Afr.) - Die vrug van die Gees

Listen "Ep.44 - (Afr.) - Die vrug van die Gees"

Episode Synopsis

Gal 5:22  Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Gal 5:23  Teen sulke dinge is die wet nie. Gal 5:24  Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. Gal 5:25  As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. Gal 5:26  Laat ons nie word soekers van ydele eer wat mekaar uittart en mekaar beny nie. Rom 8:14  Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.