Listen "Ep.39 -(Afr.) - Ons is kinders van God"
Episode Synopsis
1Jn 3:1 Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie. 1Jn 3:2 Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. 1Jn 3:3 En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.