Ep.38 - (Afr.) - Ons moet aan God meer gehoorsaam wees

15/11/2020 4 min Temporada 1 Episodio 38
Ep.38 - (Afr.) - Ons moet aan God meer gehoorsaam wees

Listen "Ep.38 - (Afr.) - Ons moet aan God meer gehoorsaam wees"

Episode Synopsis

Act 5:29  En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense. Act 5:30  Die God van ons vaders het Jesus opgewek, wat julle omgebring het deur Hom aan ‘n kruishout te hang. Act 5:31  Hom het God as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te skenk. Act 5:32  En ons is sy getuies van hierdie dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het aan die wat Hom gehoorsaam is.