Ep.37 - (Afr.) - Moenie jouself verhoog nie

11/11/2020 4 min Temporada 1 Episodio 37
Ep.37 - (Afr.) - Moenie jouself verhoog nie

Listen "Ep.37 - (Afr.) - Moenie jouself verhoog nie"

Episode Synopsis

Luk 18:9  En Hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel. Luk 18:10  Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. Luk 18:11  En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie—rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie. Luk 18:12  Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry. Luk 18:13  En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig! Luk 18:14  Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.