Ep.33 - (Afr.) - Prys die HERE!

05/05/2021 4 min Temporada 2021 Episodio 33
Ep.33 - (Afr.) - Prys die HERE!

Listen "Ep.33 - (Afr.) - Prys die HERE!"

Episode Synopsis

Psa 113:1  Halleluja! Loof, o knegte van die HERE, loof die Naam van die HERE! Psa 113:2  Laat die Naam van die HERE geprys word, van nou af tot in ewigheid! Psa 113:3  Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die HERE geloof word! Psa 113:4  Die HERE is hoog bo al die nasies; bo die hemele is sy heerlikheid. Psa 113:5  Wie is soos die HERE onse God, wat hoog woon, Psa 113:6  wat laag neersien, in die hemel en op die aarde? Psa 113:7  Wat die geringe uit die stof oprig, die behoeftige van die ashoop af verhef; Psa 113:8  om hom te laat sit by die edeles, by die edeles van sy volk. Psa 113:9  Wat die onvrugbare van die huis laat woon—’n blye moeder van kinders. Halleluja!