Ep.30 (23.04.25) - (Afr.) - Wandel deur die Gees, nie na die vlees nie

23/04/2025 3 min
Ep.30 (23.04.25) - (Afr.) - Wandel deur die Gees, nie na die vlees nie

Listen "Ep.30 (23.04.25) - (Afr.) - Wandel deur die Gees, nie na die vlees nie"

Episode Synopsis

Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. (Gal. 5:16-17)Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. (Rom. 8:1)Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. (Rom. 8:14)