Ep.29 - (Afr.) - Jesus sal ons nooit begewe, of verlaat nie

14/10/2020 4 min
Ep.29 - (Afr.) - Jesus sal ons nooit begewe, of verlaat nie

Listen "Ep.29 - (Afr.) - Jesus sal ons nooit begewe, of verlaat nie"

Episode Synopsis

Mat 28:20  En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen. Heb 13:5  ...want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Heb 13:6  Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen?