Ep.27 - (Afr.) - Ek sal geen onheil vrees nie

07/10/2020 4 min Temporada 1 Episodio 27
Ep.27 - (Afr.) - Ek sal geen onheil vrees nie

Listen "Ep.27 - (Afr.) - Ek sal geen onheil vrees nie"

Episode Synopsis

Psa 23:3  Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. Psa 23:4  Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.