Listen "Ep.26 - (Afr.) - Watter loon sal jy ontvang?"
Episode Synopsis
1Co 3:9 Want ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle. 1Co 3:10 Volgens die genade van God wat aan my gegee is, het ek soos ‘n bekwame boumeester die fondament gelê, en ‘n ander bou daarop; maar elkeen moet oppas hoe hy daarop bou. 1Co 3:11 Want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus. 1Co 3:12 En as iemand op dié fondament bou goud, silwer, kosbare stene, hout, hooi, stoppels— 1Co 3:13 elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is. 1Co 3:14 As iemand se werk bly staan wat hy daarop gebou het, sal hy loon ontvang; 1Co 3:15 as iemand se werk verbrand word, sal hy skade ly; alhoewel hy self gered sal word, maar soos deur vuur heen.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.