Listen "Ep.17 - (Afr.) - Hulle sal aanstoot neem aan jou"
Episode Synopsis
Mar 6:1 En Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg. Mar 6:2 En toe dit sabbat geword het, begin Hy in die sinagoge te leer, en baie wat Hom gehoor het, was verslae en sê: Waar kry Hy hierdie dinge vandaan, en watter wysheid is aan Hom gegee, dat ook sulke kragte deur sy hande plaasvind? Mar 6:3 Is Hy nie die timmerman, die seun van Maria, en die broer van Jakobus en Joses en Judas en Simon nie? En is sy susters nie hier by ons nie? En hulle het aanstoot aan Hom geneem. Mar 6:4 En Jesus sê vir hulle: ‘n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en onder sy familie en in sy huis.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.