Listen "Ep.15 - (Afr.) - As die Here wil, en ons lewe..."
Episode Synopsis
Jas 4:13 Kom nou, julle wat sê: Vandag of môre sal ons na dié en dié stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak— Jas 4:14 julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar ‘n damp wat vir ‘n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn. Jas 4:15 In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen. Jas 4:16 Maar nou roem julle in jul grootpratery. Al sulke roem is verkeerd. Jas 4:17 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.