Listen "Ep.12 - (Afr.) - Bou jou huis op die Rots, Jesus Christus"
Episode Synopsis
Mat 7:24 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. Mat 7:25 En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots. Mat 7:26 En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met ‘n dwase man wat sy huis op die sand gebou het. Mat 7:27 En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.