Listen "Ep.04 - (Afr.) - Die Seun sal julle waarlik vrymaak"
Episode Synopsis
Joh 8:31 En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. Joh 8:32 En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak... Joh 8:36 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees. Joh 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Joh 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.