Ep.03 (2021) - (Afr.) - Bewaar jouself teen die bose

20/01/2021 5 min Temporada 2021 Episodio 3
Ep.03 (2021) - (Afr.) - Bewaar jouself teen die bose

Listen "Ep.03 (2021) - (Afr.) - Bewaar jouself teen die bose"

Episode Synopsis

1Jn 5:18  Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie. 1Jn 5:19  Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. 1Jn 5:20  En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe. 1Jn 5:21  My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.